Opsomming:

Kom kuier op die plaas en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige boek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunstelingplaasdiere. Daar's baie om te ontdek!