Opsomming:

Kom kuier in die oerwoud en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige boek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunsteling-wilde diere. Daar's baie om te ontdek!